Blog & Latest News2024-11-28T12:11:37+02:00

Lanzerac Blog & Latest News

Lanzerac Blog & Latest News

Lanzerac vier Afrikaans

April 24th, 2025|

Kom deel in die herdenking van 100 jaar wat Afrikaans as amptelike taal erken word; ʼn viering van identiteit, geskiendenis en kultuur.  Smul aan vars gebakte Botterbroodjies en ʼn koppie Boeretroos, eg aan die moedertaal, by ons Proelokaal & Deli. Datum:  Donderdag, 8 Mei 2025 Prys:  R100 per persoon   [...]

100 Years of Heritage

April 17th, 2025|

Die wingerd rank en rank, en wyn lê donker in die kelder -‘n fyn ode aan Boerneef 2025 herdenk 100 jaar van twee eg Suid-Afrikaanse skeppings, ’n dubbele herdenking wat harte, en palette, roerend beïnvloed het. 100 jaar van Pinotage, Suid-Afrika se eie wyn-trots, en Afrikaans, ’n taal wat [...]

Celebrating 333 years

As the Gatekeepers to the Jonkershoek Valley, Lanzerac proudly stands as a testament of quality and heritage – a representation of the profound love for nature and its astonishing legacy. Lanzerac has always prided itself [...]

February 13th, 2025|Blog|
Go to Top