Kom vier ʼn eeu van erfenis tydens Woordfees 2025 en beleef ʼn sensoriese ervaring saam Lanzerac se Wynmaker, Wynand Lategan. 

Ontdek die geur en geniet die Lanzerac Pinotage reeks in die midde van ons wynkelder, tesame met eg Suid Afrikaanse kaasborde. 

Datum | Donderdag, 16 Oktober 2025

Tyd | 17h00 tot 19h00

Prys | R280 per persoon

Besprekings en voorafbetalings is noodsaaklik. 

Kontak discover@lanzerac.co.za om jou sitplek te bespreek.Â