Kom deel in die herdenking van 100 jaar wat Afrikaans as amptelike taal erken word; ʼn viering van identiteit, geskiendenis en kultuur. 

Smul aan vars gebakte Botterbroodjies en ʼn koppie Boeretroos, eg aan die moedertaal, by ons Proelokaal & Deli.

Datum:  Donderdag, 8 Mei 2025

Prys:  R100 per persoon

 

Besprekings is noodsaaklik.

Kontak restaurants@lanzerac.co.za om jou tafel te bespreek.