Blog & Latest News2024-11-28T12:11:37+02:00

Lanzerac Blog & Latest News

Lanzerac Blog & Latest News

Skink, Proe en Vier Lanzerac Pinotage

August 20th, 2025|

Kom vier ʼn eeu van erfenis tydens Woordfees 2025 en beleef ʼn sensoriese ervaring saam Lanzerac se Wynmaker, Wynand Lategan.  Ontdek die geur en geniet die Lanzerac Pinotage reeks in die midde van ons wynkelder, tesame met eg Suid Afrikaanse kaasborde.  Datum | Donderdag, 16 Oktober 2025 Tyd | [...]

Go to Top