Die wingerd rank en rank, en wyn lê donker in die kelder

-‘n fyn ode aan Boerneef

2025 herdenk 100 jaar van twee eg Suid-Afrikaanse skeppings, ’n dubbele herdenking wat harte, en palette, roerend beïnvloed het. 100 jaar van Pinotage, Suid-Afrika se eie wyn-trots, en Afrikaans, ’n taal wat al sedert die laat sewentiende-eeu in ons siel vibreer, en in 1925 as amptelike taal erkenning verwerf het. ‘n Herdenking wat meer as net ’n gebeurtenis is; dit is ’n viering van identiteit, geskiedenis en kultuur – ‘n oomblik waar wyn en woord hande vat.

Afrikaans, is in 1925 as ’n amptelike taal van Suid-Afrika erken. Vandag, ’n volle eeu later, is dit nie net die moedertaal van miljoene nie, maar ook die enigste Afrika-taal met sy eie regs- en mediese terminologie, sowel as ’n medium vir poësie, en musiek. 

Pinotage, sharing its 100th birthday with Afrikaans, was created in 1925 as a cross between Pinot Noir and Cinsaut by Prof Abraham Isak Perold. Perold planted the seeds in his back garden at his university house in Welgevallen, but fate intervened when his successor nearly uprooted the fledgling Pinotage plants. Safeguarded by Prof. Charl Theron de Waal, the plants found a new home at Elsenburg Agricultural College, where they were further cultivated. 

Like Afrikaans, Pinotage needed some time and care before the first barrel was crafted in 1941, leading to the first commercial bottling of Pinotage, the 1959 Lanzerac Pinotage. Since that first vintage Pinotage has ingrained itself into the lore of South African wine culture, inspiring not only world-beating wines, but generations of winemakers, viticulturists, and wine-lovers.

Wyn en taal mag wel hul oorsprong in uiteenlopende wêrelde vind, maar wat dié dubbele-herdenking so besonders maak, is hoe dit mense verenig, verbind, en mekaar wedersyds inspireer.  Die 100-jarige herdenking van Pinotage en Afrikaans is nie net ’n terugkyk nie, maar ook ’n uitnodiging om vorentoe te kyk.

Afrikaans and Pinotage are both products of the land and its history, its creativity, and its perseverance. The next 100 years lie ahead, and it’s our responsibility to ensure the enduring legacy of these South African treasures.