Lanzerac vier Afrikaans
Kom deel in die herdenking van 100 jaar wat Afrikaans as amptelike taal erken word; ʼn viering van identiteit, geskiendenis en kultuur. Smul aan vars gebakte Botterbroodjies en ʼn koppie Boeretroos, eg aan die moedertaal, by ons Proelokaal & Deli. Datum: Donderdag, 8 Mei 2025 Prys: R100 per persoon [...]